Nog baie gelukkige kliënte!
Uniprop Real Estate - Potchefstroom streef om altyd die beste diens te lewer! Ons beste het reeds baie eiendomme verkoop.
Ons as agente, dien die verkoper en koper met 'n plig van sorg (Duty of Care) en eerlikheid.
Ons verander kopers en verkopers in vriende, maak die transaksie suksesvol en maak mense se drome waar.
Marelize en Wayne baie dankie dat julle ons in diens geneem het om julle huis suksesvol te verkoop. ... See more