Welkom by UNIPROP Kuilsrivier

Kuilsrivier is ‘n noordelike voorstad van Kaapstad in die Oostenberggebied tussen Bellville en Somerset-Wes. Kuilsrivier het ontstaan nadat ‘n veepos op pad na Stellenbosch in die laat 17de eeu deur goewerneur Simon van der Stel opgerig is. Dit is naby die groot kuile waar die Kuils- en Bottelaryriviere ontmoet en was deur mylpaal 15 aangedui.

Vandag spog die dorp met ‘n goeie gholfbaan en bied dit ander ontspanningsgeriewe soos perdry, stap en fietsry deur die nabygeleë fynbosheuwels.


Find a UNIPROP near you

Recent Posts by Head Office

2 months ago

Dear home owner

Since our agents are currently unable to visit your property during lockdown, we have implemented an easy-to-use online form that you can use to list your property on the internet. ... See more

2 months ago
Uniprop Real Estate - Potchefstroom

Natuurlik is ons almal baie onseker oor wat môre vir ons in hou.

Nog nooit was die banke ons vriende nie want geld is hulle enigste mik punt. Indien julle raad of informasie benodig oor die ... See more

2 months ago

3 months ago
Pick n Pay

Now more than ever, we need to look after each other. But some shoppers are still stockpiling unnecessarily, leaving empty shelves for others in need. That’s why friends don’t let friends panic ... See more

« 1 of 15 »
Positive SSL